DIENSTE


Tuisblad Skoolhoof Dienste Kwartaalprogram
Akademie Sport Kultuur Etos Kultuur

Ons bied aan ons besige ouers die volgende dienste om hulle taak te vergemaklik:

Klerekas:

Hier kan u al u kind se skooldrag aankoop. Ons pryse is baie billik.

Wegneemetes:

Heerlike, gesonde verversings teen billike pryse om u kind se innerlike te versterk.

Snoepie:

Snoeperye vir honger magies.

Pen-en-veer:

Alle skryfbehoeftes wat u kind benodig.

Naskoolsentrum:

Veilige toesig deur bekwame volwassenes waar u kind huiswerk kan doen en leer.

Kleuterskool:

met 10 klasse - 2 junior-klasse (3 - 4 jaar);
3 middelgroep-klasse (4 - 5 jaar) en
5 graad 0-klasse met gekwalifiseerde personeel.


Snoepie

Klerekas