SKOOLHOOF


Tuisblad Skoolhoof Dienste Kwartaalprogram
Akademie Sport Kultuur Etos Kultuur

Ons Skoolhoof,
Mnr Carel Stoop
    

Mnr Carel Stoop, Skoolhoof

 

Uit die Hoof se Pen

Laerskool Rapportryer is 'n dinamiese skool wat toekomsgerig is om vandag se kind 'n wenner vir môre te maak. Ons glo dat die sukses van u kind se opvoeding daarin lê dat daar 'n vennootskap sal wees tussen u as ouer en personeel.

Aan die begin van die nuwe millennium glo ons dat Rapportryer daarna strewe om in belang van u kind aan te pas by verandering, die skool wetenskaplik te bestuur, deurlopende personeel ontwikkeling te doen en 'n kwaliteit diens aan u en u kind te lewer.

Besoek ons gerus, of skakel en beleef die verskil. Maak van u kind se skoolloopbaan iets besonders!

Die uwe,

Carel Stoop