SPORT
- Ons is ingestel op massadeelname omdat ons elke leerder 'n geleentheid tot
maksimale ontwikkeling wil bied. Ons bied aan elkeen die geleentheid om aan
die volgende sportitems deel te neem:
- Massa atletiek
- Massa krieket
- Hokkie
- Massa rugby
- Massa hokkie
- Jukskei
- Massa netbal
- Massa landloop
- Ons bied aan ons Junior-leerders Mini-netbal, Welpierugby en Mini-krieket
- Leerders wat wil spesialiseer kry in elke item voldoende geleentheid om
afrigtingsklinieke by te woon. Ons presteer baie goed in elke sportsoort en
ons leerders behaal groot sukses tot op nasionale vlak.